SunikaN's Journal, 19 June 2013

1.4kg away from goal weight! Gosh it feels awesome!! Now just to tone this flabby ass. ;)

Diet Calendar Entry for 19 June 2013:
1216 kcal Fat: 75.65g | Prot: 75.50g | Carb: 71.33g.   Breakfast: Takis Cabanossi Meat Stick, Cocoa Powder (Unsweetened), Nature's Choice Miracles Plus Plus, Berries, Coconut Milk or Cream (Liquid), Bananas. Lunch: Sweetpotato, Chicken Curry. more...

   Support   

Comments 
Ek is soooooooooooooooooo jaloers  
19 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR
As jy die Reboot doen volgende week, is jy voor die einde van die challenge op goal weight.  
19 Jun 13 by member: SunikaN
Moet my kop regkry en dis die grootste wobble ! As ek net die koffie kan los ... Hoekom log jy nie wat jy eet nie? Sal nice wees vir idees en om te sien wat jy doen en in jou voetspore te volg  
19 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR
Hahaha! Ek is lui... Dis hoekom. Maar ek sal begin log, my ander vriendin het ook gevra. ;) 
19 Jun 13 by member: SunikaN
Ek weet nie hoe ek weer op track gaan kom nie regtig ! Het nou met die evox shakes begin all fair en well en ek weet dit werk maar dan sal ek soos nou lunch vra dat kollega chippies of iets saambring  
19 Jun 13 by member: PontJieBoTTeR

     
 

Submit a Comment


You must  sign in to submit a comment
 

Other Related Links

Members



SunikaN's weight history


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.