So...na 2 weke se lekker eet en hier en daar cheat met peanut butter verloor ek toe 1.1kg! Ek was so verlig! More begin ek weereens met nog 'n rondte HCG. 6 Weke..as ek ten minste 6.6kg kan verloor sal ek happy wees. Ek wil graag hierdie Desember 70kg weeg. Ek wil graag die Nuwe Jaar ingaan met 70kg. 😊 Ek is nogal excited...maar ook bang want die 1ste week is gewoontlik chaos, 'n nagmerrie. 4 dae se gecheat totdat my suiker stabkliseer. Gaan maar baie bid.
|
173.3 lb
Lost so far: 14.1 lb.
Still to go: 0 lb.
Diet followed reasonably well.
|
losing 1.7 lb a week
|