Challenge Forum: Breakfast ideas

previous topic · next topic
SunikaN

Joined: Dec 12
Posts: 20

        
Posted: 25 Jun 2013, 05:11
What did everyone have for breakfast today? Let's post some ideas.
SunikaN

Joined: Dec 12
Posts: 20

        
Posted: 25 Jun 2013, 05:12
This morning I had a sweetpotato hash made with some coconut oil and an egg ontop.

Tomorrow will be a banana, cocoa, berry, coconut milk and seeds smoothie.
PontJieBoTTe...

Joined: Aug 12
Posts: 41

        
Posted: 25 Jun 2013, 05:14
OOOOO Yummies dit klink heeeerlik ! Resep vir dai hashbrown?
PontJieBoTTe...

Joined: Aug 12
Posts: 41

        
Posted: 25 Jun 2013, 05:14
Gebruik jy blikkie coconut milk of poeier? Ek sit lately in my kerrie pleks van room !
SunikaN

Joined: Dec 12
Posts: 20

        
Posted: 25 Jun 2013, 05:18
Ek gebruik Coconut Cream. Die poeiers het partykeer ander nonsens in wat ek liefs vermy.
SunikaN

Joined: Dec 12
Posts: 20

        
Posted: 25 Jun 2013, 05:19
Hash is vrek maklik. Rasper soetpatatas, geur met sout en speserye soos jy wil en braai in 'n pan tot gaar. Ta-da! Ek breek sommer die eier bo-op en dan sit ek die deksel op en laat die eier stoom tot hy gaar is soo ek hom wil he.
SunikaN

Joined: Dec 12
Posts: 20

        
Posted: 25 Jun 2013, 05:20
Another breakfast (quick) I have things handy for is 1/2 avo, 1 tin of tuna and some salad stuff like a tomato and some cucumber. It's a quick go-to if I don't have time for the hash or the smoothie.
SunikaN

Joined: Dec 12
Posts: 20

        
Posted: 25 Jun 2013, 05:21
And then there's always leftovers from the night before. Wink Had chicken curry on steamed sweetpotato the other morning. Hahaha!
PontJieBoTTe...

Joined: Aug 12
Posts: 41

        
Posted: 25 Jun 2013, 05:32
HOe bind jy die hash? Sorry as dit stupid vraag is
PontJieBoTTe...

Joined: Aug 12
Posts: 41

        
Posted: 25 Jun 2013, 05:33
En hoe verskil sweet potato van aartappel (dit lyk of daar erg baie carbs in is (26gram per cup)
SunikaN

Joined: Dec 12
Posts: 20

        
Posted: 25 Jun 2013, 06:24
Die carbs is 'n baie gesonder carb as wat jy in wit aartappels kry. Ek eet ook nie elke dag soetpatats nie, net elke nou en dan. Kry my carbs uit ander groente.

Ek bind nie die hash nie. As jy hom 'n rukkie laat staan met die sout ens in, dan hou hy redelik sy vorm. Jy kan natuurlik Almond Flour of Coconut Flour of Tapioca Poeier ook gebruik om te bind as jy regtig wil, maar sover het ek nog geen van die gebruik nie.
PontJieBoTTe...

Joined: Aug 12
Posts: 41

        
Posted: 25 Jun 2013, 07:27
Baie dankie !
Ek waardeer dit
Ek het low carb all purpose baking mix (van Low Carb SA) wat ek seker kan gebruik as ek regtig wil - ek het ook nou die dag gesien iemand het hash gemaak van babymarrows ! Gooi jy dan net bietjie olyfolie in pan en braai dit?
SunikaN

Joined: Dec 12
Posts: 20

        
Posted: 25 Jun 2013, 14:24
Ek gebruik Coconut Oil. Gee hom 'n heerlike smaak. Smile